Articles

Sarel vd Walt – Nuus 24 2009-11-12

Altesame 91 Britse soldate het vanjaar in die oorloggeteisterde Afganistan gesterf, terwyl minstens 111 mense in dieselfde tydperk in plaasmoorde in Suid-Afrika dood is.

Dit blyk uit statistieke van die landbou-organisasie TLU SA.

“Omdat die polisie nie amptelike statistieke bekend wil maak nie, is ons afhanklik van mediaberigte om ons syfers op datum te hou,” het Chris van Zyl, assistent-hoofbestuurder van TLU SA, gister by navraag gesê.

lees berig

Share

Gasgewere

In Samewerking Met

Farmer First Group

Lede van

The Institute of Protection Specialists & Security Contractors