Jana Engelbrecht – Nuus 24 – 2010-01-12
Hartswater – Die landbougemeenskap in die Vaalharts-distrik is verbyster ná die wreedaardige aanval die naweek op ’n bejaarde egpaar by hul plaashuis in die omgewing van Magogong.
Sewe rowers het Charles Engelbrecht (73) en sy vrou, Violet (71), eienaars van perseel 2K11 in Mago¬gong, Sondag omstreeks 21:00 oorval
As u enige verdagte insidente op u plaas of u plaas omgewing wil raporteer of spesieke insidente van kriminaliteit gebruik asb die volgende die form onderaan om dit te doen.
If you want to report any suspicious activity on your farm or farm area or specific insidents of crime, please use the form below to do so.


